| Home |
|
| Directions |
|
| Gallery |
|
| Contact Us |
|
|
Welkom by die @health Mediese Sentrum
Welcome to the @health Medical
Centre
Die @health Mediese Sentrum is sentraal
geleë in Jean Laan, Centurion en bied ‘n wye
reeks mediese en gesondheidsdienste onder een dak.
Ons is hier vir JOU!
Centrally located in Centurion, the @health Medical
Centre in Jean Avenue offers a wide range
of medical and health services under one roof. We
are here for YOU! |
|
|
 |
|
|
| Kleuters leer meer oor gesondheid |
|
 |
|
Op 20 Julie het ‘n groep van 27 kleuters van die Rep & Roer Kleuterskool ‘n opvoedkundige besoek gebring aan die @health Mediese Sentrum. Die kinders is op toer deur die sentrum geneem en het meer geleer oor die vele mediese en gesondheidsdienste wat in die sentrum aangebied word. Die kinders het geskenkpakkies by elke besoekpunt ontvang. Volgens Anette Human, hoof van Rep & Roer Kleuterskool was dit ‘n dag vol pret vir die kinders en hulle het sommer baie geleer ook! |
| In die foto spog Mariaan Pieterse, Leandri Joubert en Xylia Hare met die sonbrilletjies wat hulle van die Pretoria Oog Instituut en Optometriste ontvang het tydens hul besoek aan die sentrum. Om meer foto’s te sien van die kleuters se besoek, kliek hier. |
| Your smile is unique - look after it! |
|
 |
|
Look at nature… Humans are the only kind to show friendliness by showing their teeth in a smile.
The team at Dentist@health is dedicated to preserving your smile for the rest of your life.

|
| |
|
|
| |
|
| Busting the myths about back pain |
|
Has anyone ever told you that "once you've had back pain you will always have problems with your back"?
Well, don’t worry too much… It is not necessarily the truth, but only one of many myths and beliefs about back pain that is commonly believed by people. Often these beliefs are only partially true, and sometimes the complete opposite is true.
Click here to read more about the
Myths about back pain. |
|
 |
| If you have any questions about back pain, contact physios@health for advice. |
| |
|
|
|
Is die skaal jou grootste vyand? |
|
| Hier is hulp! Dr Mariette Dreyer van die @health Mediese sentrum bied werkswinkels aan oor die onderwerp van 'Vetsug'. Vir verdere inligting of om te bespreek skakel Dr Dreyer op 079 491 2405. Besoek www.slender-eezi.com vir meer inligting. |
|
|
|
|
|